Bouwer Mandi en Anton van Hongarye. Videos, gedigte en reisjoernaal. |
Buchanan Malcolm en Elmari van Australië. Afrikaanse bladsy van hoofsaaklik Engelse werf. |
Burger Henri en Engela van Tzaneen. Foto's, biografie en Henri se Hardekoolvuurstories. |
Claassen Pieter en Anna-Maré van Nieu-Seeland. Nuttige inligting vir aspirant immigrante. |
Dekker Louis en Monica van Taiwan. Kuns- en fotogalery, skryf jou naam in Taiwannees, en hul lewensverhaal. |
Delport Johan en Rona van Pretoria. Reisverslae oor hul reis in Amerika, met fotoalbum. |
Grobler Johan en Linda van Parow in die Kaap. Enkelbladsy met algemene inleiding en 'n gesinsfoto. |
Hellin Hilda en Gervaas uit België. Webgrafika, skakels na Afrikaanse werwe, en artikels. |
Jooste Kobie en Schantell en kroos Jaco en Theo, van Nederland. Foto's, opsommings en inleiding oor emigrasie na Nederland. |
Joubert Henning en Lien. Fotoalbum, geldmaakpraatjies en finansiële diens. |
Kühn en Yssel Johan en Joleen, en Lollie die hond. Foto's en 'n boereworsresep. |
Nel Esmé en Johan, albei lede van 'n Antarktiese ekspedisie. Bladsy oor hul wedervaringe op die koue kontinent. |
Neville Van der Westhuizen Neville en Sharlene van Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika. Stokperdjies, Van der Westhuizen-familiestamboom en foto's. |
Potgieters Dries en Estelle se reisverhale oor vakansies in Europa, Suid-Afrika en Zambië. |
Raetzer-Botha Pieter en Roy, 'n gay christelike paartjie. Inligting oor gay adventiste. Werf in Afrikaans, Engels en Duits. |
Smit Stephan en Sonja van die Weseilande in Skotland. Foto's en vertellings. |
Smith Pieter en Wilna van Vaalpark. Foto's, mannekampte, Jesus-bladsye en gesinsbladsye. |
Spies Marlene en Arno van Kanada se portaal. |
Steenkamp Chris en Joey se enkelbladsy met allerlei inligting. |
Van Blerk Webjoernaal van hierdie familie sedert Augustus 2004. |
Van der Spuy Edwin en Ina se portaal met Afrikaans Oppie Net, 'n nuusbrief Uithoeke, fisioterapie en inligting oor Kanada. |
Vermaak en Blom Dawid Vermaak en Hester Blom se webruimte vanuit die noord-ooste van Amerika, met foto's. |
Arts |
Business |
Computers |
Games |
Health |
Home |
News |
Recreation |
Reference
|
|