Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging Klub vir vakansieoorde, kultuuraktiwiteite en ledevoordele soos siekefonds en studiebeurse. |
Afrikaner Weerstandsbeweging [Flash nodig] Militante Boere-vryheidsbeweging. |
Afrikanerbond Nuusbrokkies, registrasievorm en webskakels. |
Boereseparatiste Lede van die Boervolk, wie se doel dit is om die Boervolk van sy "eie" unieke identiteit bewus te maak. Inleiding, beginsels, boeke, poslys en kontakbesonderhede. |
F W de Klerk-stigting Stigting wat handel oor dié staatsman. Argief van nuusberigte. |
Herstigte Nasionale Party Standpunte en inleidings in Engels en Duits. |
Jong Dames Dinamiek 'n Organisasie wat Afrikaanse kulture wil netwerk en vroue bemagtig. |
Nuwe Nasionale Party Nuwe politieke party in Suid-Afrika, onder leiding van Marthinus van Schalkwyk. Soekfunksie en foto van leier. |
Pro-Afrikaanse Aksiegroep Praag beywer hom vir die erkenning van taalregte binne die verband van 'n meertalige Suid-Afrika. Geskiedenis, menings, opstelle en poësie, satire en skrywers, skakels en kontakbesonderhede. |
Rapportryerbeweging [JavaScript nodig] Enkelbladsy met foto's en kontakbesonderhede. |
The Democratic Alliance Die Demokratiese Alliansie tussen die Demokratiese en die Nuwe Nasionale Partye. |
Vryburgers Apolitiese Christelike diens- en kultuurbeweging. Doelstellings, reëls, maandblaaie, kalender, Engelse inleiding en kontakbesonderhede. |
Vryheid 2000 'n Affiliasie van Boervolk-organisasies en indiwiduele lede. Argief van nuusbrokkies. |
Vryheidsfront Nuusflitse en meertalige opsommings. |
Arts |
Business |
Computers |
Games |
Health |
Home |
News |
Recreation |
Reference
|
|