Beyers Familiewapen, herkoms en aankoms, die stamvader en eerste nageslag, en 'n stamboomboek "Erfurt na die Kaap". |
Botha Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels. |
Bredenkamp Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede. |
Conradie Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag. |
Du Preez Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas. |
Du Toit Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's. |
Dunn Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het. |
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels. |
Gouws Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika. |
Gouws Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies. |
Grewar Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
Henning Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels, en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word. |
Kielie-kielie, soek só jou familie! G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde. |
Lötter Navorsing oor die oorsprong van die familienaam, familiewapen, en afstammelinge. |
Lochner Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters. |
Lombaard Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie. |
Murray Die Andrew Murray Vereniging van Suid-Afrika se tweetalige webwerf met inligting oor reünies, stamvaders, geslagslyne en foto's. |
Murray Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis. |
Myburgh Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's. |
Nieuwoudt en Scheepers Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis. |
Olwagen Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland. |
Serfontein Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen. |
Snuffel-snuffel Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek. |
Steenkamp Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika. |
Suid-Afrikaanse familiewapens Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels. |
Swart Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste. |
Van Rooy Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika. |
Van Rooyen Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's. |
Vermaak Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe. |
Vermeulen Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste. |
Viljoen Geslagsregister van dié familie. |
Yssel Oor die 1951 eeufees by Elandskuil. Deursoek die werf, kry inligting oor die reünie en internasionale gebeure. |
Arts |
Business |
Computers |
Games |
Health |
Home |
News |
Recreation |
Reference
|
|