Google
 
Web ManofKnowledge.com


 
Top/World/Afrikaans/Kuns/Letterkunde
Afrikaanse Skrywersvereniging
Inklusiewe voetsool-skrywersorganisasie wat hom beywer vir die bemagtiging en bevordering van skrywersregte.
AG Visser Liefdes Gedigte
'n Vyftal liefdesgedigte deur die Afrikaanse skrywer, AG Visser.
Boekwurm
Resensies en inligting oor skrywers
De Rijger
De Rijger is die nuusblad vir Afrikaans in Europa. Die digitale publikasie verskyn op 'n semi-gereelde basis, en argiewe is beskikbaar op die amptelike webblad.
Die Skoenboks
Gedigte, stories en 'n alternatiewe woordeboek.
Etienne Leroux Knipselbiblioteek
'n Versameling artikels oor die werke en lewe van Etienne Leroux, Afrikaans se grootste gees in moderne literatuur; Sestiger, denker, skrywer, aap van God.
Harmony
Verskeie gedigte in Engels en Afrikaans, asook gratis Christelike grafika.
Liefdesgedigte
Afrikaanse liefdesgedigte van AG Visser, C Louis Leipoldt en Eugene Marais.
Litnet
Nuus oor die nuutste Afrikaanse boeke. Skakels na boekwinkels. Besprekings oor die toekoms van Afrikaans.
Mitton Pienaar se tuisblad
Persoonlike webwerf met vollengte- Afrikaanse vertalings van Griekse filosofiese werke, asook volledige transkripsies van sekere werke van Eugene Marais en CJ Langenhoven.
Skoppensboer
Laat internet gebruikers toe om hulle eie gedigte en prosa te publiseer, en om kommentaar te lewer op bekende en onbekende werke.
Skryf.Net
Portaal vir selfpublikasie in Afrikaans, met gratis registrasie. Bied oor webjoernaalfasiliteit.
Vuurklip
Joop Dullaard se gedigte, limericks en foto's.


  Arts |  Business |  Computers |  Games |  Health |  Home |  News |  Recreation |  Reference

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor