Google
 
Web ManofKnowledge.com


 
Top/World/Afrikaans/Besigheid
Uitgewers en Boeke
Vertalers en taalpraktisyns
Besigheid Centurion
Sakeportaal vir dié voorstad van Pretoria.
Delvine Eiendomme
Eiendomsagente vir Noordoos-Pretoria, Suid-Afrika.
Dial Direct
Versekeringsmaatskappy in Suid-Afrika, met aanlyn-kwotasies. Takke in Johannesburg en ander groot stede.
Haasbroek Versekering
Motordekking, huisdekking, dekking vir beleggingsfondse, lewensdekking, mediese dekking en aftreedekking. Maatskappy geleë in Helderberg, Suid-Afrika.
Jasperskop Boerdery
Telers van dorpers, witdorpers, boerbokke, kalahari-rooibokke, Van Rooy-skape en savannabokke. Boerplaas geleë in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Kobus Petzer Videoproduksies
Vervaardiging van video's en multimediaproduksies soos besigheidsvideo's, televisieadvertensies en opleidingsvideo's.
Masjienburo
Verkope en herstel van alle kantoortoerusting. Missie, visie en promosies, gratis sagteware en nuusbrief.
Plaveiselstories
Pavatile-projeknuus en onderhoude met kontrakteurs, argitekte, en ingenieurs.
Sound-X-Press
Springpunt vir die webbladsye van verskeie musiekkunstenaars, en inligting oor musiekdienste.
ZeeKoo Afrika Besigheidsgids
Afrikaanse weergawe van die ZeeKoo Afrika-besigheidsgids vir organisasies en besighede in Afrika. Soekstasie en gratis aanmelding.


  Arts |  Business |  Computers |  Games |  Health |  Home |  News |  Recreation |  Reference

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor