HdN se Taalpraktykregister Kort register van Suid-Afrikaanse vertalers wat in en uit Nederlands vertaal. |
Henry Pinkham Vertaling, proeflees en redigering. Enkele bladsy met kontakbesonderhede. |
Samuel Murray-Smit Vertaal- en proefleesdienste in en tussen Afrikaans en Engels. Tweetalige werf met dienste, portefeulje en artikels oor vertaling. |
Sandra Nortje Vertaling van Nederlands na Engels, en tussen Engels en Afrikaans, in die mediese en farmaseutiese bedryf. Vryskutter van Onrusrivier, Suid-Afrika. |
Santa Botha Taalkundige dienste in Frans, Duits, Nederlands, Engels en Afrikaans. Tweetalige werf met résumé en tariewe. |
Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut Vertaalvereniging met betaallidskap. Veeltalige werf met registrasie- en akkreditasie-inligting, asook 'n vryskutregister. |
Traduguide Gids vir vertalers en agentskappe met soekfunksies, databasis en werksadvertensies. |
Arts |
Business |
Computers |
Games |
Health |
Home |
News |
Recreation |
Reference
|
|